Hoe maak jy 'n potgooi

Al ooit gewonder hoe om ‘n potgooi te maak? Hierdie video reeks sal jou stap vir stap wys hoe om dit te doen. Laai die leêr af, en kry alles wat jy nodig het om ‘n potgooi te maak (mikrofoon uitgesluit, natuurlik!)

Die videos is in MPEG4 formaat, en behoort op enige platform te speel. Bestaande potgooiers mag die reeks vervelig vind, maar ek nooi julle uit om die ZIP leêr op ‘n CD te brand, en vir enige iemand te gee wat ‘n potgooi wil maak. Dit sluit Audacity, LAME, en FileZilla in. Al is die videos op Windows XP gemaak, kan die Audacity deel op enige platform gebruik word.

Link http://podcast.massyn.net/maaknpotgooi.zip
MD5 hash 223339789AEE64EF0C85D1C1C2F94570
File size 255 MB

5 Responses to Video : Hoe maak jy ‘n potgooi

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>