
Al ooit gewonder hoe om 'n potgooi te maak? Hierdie video reeks sal jou stap vir stap wys hoe om dit te doen. Laai die leêr af, en kry alles wat jy nodig het om 'n potgooi te maak (mikrofoon uitgesluit, natuurlik!)
Die videos is in MPEG4 formaat, en behoort op enige platform te speel. Bestaande potgooiers mag die reeks vervelig vind, maar ek nooi julle uit om die ZIP leêr op 'n CD te brand, en vir enige iemand te gee wat 'n potgooi wil maak. Dit sluit Audacity, LAME, en FileZilla in. Al is die videos op Windows XP gemaak, kan die Audacity deel op enige platform gebruik word.
| Link | http://podcast.massyn.net/maaknpotgooi.zip |
|---|---|
| MD5 hash | 223339789AEE64EF0C85D1C1C2F94570 |
| File size | 255 MB |






[...] Hoe maak jy ‘n potgooi? [...]
[...] maak jy ‘n potgooi video Standard Podcast [11:47m]: Play Now | Play in Popup | Download [...]
[...] Phil se video oor hoe om te potgooi [...]
[...] Phil se video hoe om ‘n potgooi te maak Standard Podcast: Play Now | Play in Popup | Download podPressPlayerToLoad(‘podPressPlayerSpace_16_0′, ‘mp3Player_16_0′, ’300:30′, ‘http%3A%2F%2Fwww.woemf.co.za%2Fpodpress_trac%2Fplay%2F16%2F0%2Fwoemf-11.mp3′); Share and Enjoy: These icons link to social bookmarking sites where readers can share and discover new web pages. [...]
[...] Potgooi sagteware (Audacity), en Phil se video [...]